Die ikoniese sanger Koos du Plessis wie se nalatenskap ongeëwenaard is, al is hy veertig jaar gelede oorlede. Photo supplied. Die dood van die Afrikaanse sanger, Koos du Plessis, in ‘n motorongeluk 40 ...
Sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, het Dinsdag die FAK prestige-toekenning vir sy unieke en meesterlike bydrae tot die bevordering van kleinkuns in Afrikaanse musiek tussen 1971-2021 ontvang.
Musieklesse klink dalk na ’n luukse eerder as ’n noodsaak, veral as die geld knyp. Maar voor jy die klavieronderwyser die trekpas gee, dink ’n bietjie na oor wat dit vir jou kind se ontwikkeling kan ...
Sy vat ’n sluk Jack Daniel’s en sit terug in haar stoel. Ons gesels op ’n weeksaand in die “musiekkamer” by haar stylvolle huis in ’n stil, boomryke buurt op Stellenbosch. Sy woon hier sedert sy ...
Musiek wat met kunsmatige intelligensie gegenereer word, is 'n etiese tameletjie waaroor kunstenaars en aanhangers verdeeld is. Dié tegnologie maak dit vir enigiemand moontlik om met die druk van 'n ...