Een les wat ons nou al geleer het, is dat klotter (dis Afrikaans vir clutter) kreatiwiteit kortwiek (en ’n studie aan die Universiteit van Princeton het dit bevestig). Jy het seker al gehoor van ...