DIT was ’n oggend van prag en lag toe drie blinde mense – ’n musikale duo en ’n grapjas – die VLU-dames inspireer, ingelig en vermaak het. En hoe dan nou anders as Tobie Cronjé ’n gas is. Met die ...
Die walskoning André Rieu het gisteraand sy gehoor in Sun City in Afrikaans gegroet en is met wolwefluite en luide Afrikaanse groetwoorde verwelkom. “Goeienaand, dames en here,” het Rieu gesê net ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...